Minimale Mollige Mei

Hierdie Donderdag het onder my uitgegly.

Meeste skrywers se grootste doodsteek is bemarking, en dit het my vandag voldag vasgehou op my stoel. Dit is NIE my sterkste punt in die lewe nie… maar dit moet gedoen word. As ons Antoon-kind kla oor iets wat hy nie wil doen nie want dis nie lekker nie, is my antwoord: “Daar is sekere goed wat ek moet doen, of ek daarvan hou of nie. Byvoorbeeld: Bemarking.” Daarom is blogging lekker. Baie lekker. Ek skryf my hart uit. Geen fieterjasies nodig nie.

Ek bied die volgende aan op al my sosiale media platforms, en gaan dit hier ook neersit – WANT loadshedding begin oor 15 minute en ek wil graag iets post. Want more… more moet ek redigeer… my volgende boek.

Hier is dit dan nou:

GRATIS BOEK TOT EINDE MEI: Elke nuwe intekenaar op my maandelikse nuusbrief kan ‘n gratis kopie van FILTERVLINDER ontvang. Laat jou eposadres onder in Comments. Kontakbesonderhede ook op http://www.elsabewelman.co.za

16 thoughts on “Minimale Mollige Mei

  1. Filtervlinder het my vasgevang, kon nie boek neersit nie!!!

    En ek is swak met lees!!! Sien uit na jou volgende boek – sëen en sterkte daarmee! ♥

    Sorina Dippenaar
    Middelburg Van Reenen Street
    Admin Assistant

    Email: sorina.dippenaar@psg.co.za | Tel: +27 (86) 122 2975 | Fax: +27 (49) 842 1468 | Cell: +27 (73) 095 8690
    36 Van Reenen Street, Middelburg, 5900
    http://www.psg.co.za/branch-office/middelburg-van-reenen-street

    [cid:image001.jpg@01D86C27.70A1DCD0]

    PSG Wealth Financial Planning is an authorised financial services provider – 728

    [cid:image002.jpg@01D86C27.70A1DCD0]

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar