-
Daardie ewige rondrollery
Gister gee tannie Wia vir my ‘n bruin koevert met die oulikste sêgoed, sê sy. Sy maak huisskoon. Ek het al geleer om nie te kibbel nie, want my huis het ook skoonmaak nodig. Daardie te-veel-goetertjies wat ek eendag gaan gebruik. Ek neem die koevert met die gedagte dat dit asblik toe kan gaan, maar ek sal tog loer. Hou oulik is die prente! Hierdie een het my bygebly: As jy nie kan slaap nie, tel jou seëninge.

Ek sukkel met slaap; my kop is te besig en my dae te kort vir alles wat ek wil doen. Maar ek moet rus… toe begin ek laasnag om my seëning tel. Dit werk! Ek was gou in droomland.
Ons het baie om voor dankie te sê, al voel dit of jou lewe in ‘n meerkatgat beland het. Probeer dit. Hierdie uitsig van waar ek sit en werk, is een van my dankie’s. Die Karoo is groen. Die vygies blom. Die voëltjies kuier. Hierdie klein goetertjies maak my dag.