Hierdie Donderdag het onder my uitgegly.
Meeste skrywers se grootste doodsteek is bemarking, en dit het my vandag voldag vasgehou op my stoel. Dit is NIE my sterkste punt in die lewe nie… maar dit moet gedoen word. As ons Antoon-kind kla oor iets wat hy nie wil doen nie want dis nie lekker nie, is my antwoord: “Daar is sekere goed wat ek moet doen, of ek daarvan hou of nie. Byvoorbeeld: Bemarking.” Daarom is blogging lekker. Baie lekker. Ek skryf my hart uit. Geen fieterjasies nodig nie.
Ek bied die volgende aan op al my sosiale media platforms, en gaan dit hier ook neersit – WANT loadshedding begin oor 15 minute en ek wil graag iets post. Want more… more moet ek redigeer… my volgende boek.
Hier is dit dan nou:
GRATIS BOEK TOT EINDE MEI: Elke nuwe intekenaar op my maandelikse nuusbrief kan ‘n gratis kopie van FILTERVLINDER ontvang. Laat jou eposadres onder in Comments. Kontakbesonderhede ook op http://www.elsabewelman.co.za
Ek sien regtig uit na jou nuwe boek, Elsabé!!!
LikeLiked by 1 person
Dankie, Una. Ek hoop hy is so oor 3 maande gereed.
LikeLike
Ek sien daarna uit!
aletta.c8@gmail.com
LikeLiked by 1 person
Ek gesels oor die naweek met jou!
LikeLike
😊
LikeLike
Hi Elsabe….ek onthou nog daardie oggend in Pretoria toe ons as SA Digters saam gekuier het. Ek sal met graagte wil inskryf vir jou nuusbrief. woordennoot@gmail.com
Is so lekker om bekendes in blogland raak te loop.🥰
LikeLiked by 1 person
Wonderlik. Ek maak kontak met jou oor die naweek! 😉
LikeLike
Jinne Ria, ek moes nou eers gaan soek aan wie Woordnoot behoort. Wedersyds: lekker om jou hier ook raak te loop!
LikeLike
Gedigte program uitgesaai op die internet radio stasie. Many moons ago!
LikeLiked by 1 person
Filtervlinder het my vasgevang, kon nie boek neersit nie!!!
En ek is swak met lees!!! Sien uit na jou volgende boek â sëen en sterkte daarmee! â¥
Sorina Dippenaar
Middelburg Van Reenen Street
Admin Assistant
Email: sorina.dippenaar@psg.co.za | Tel: +27 (86) 122 2975 | Fax: +27 (49) 842 1468 | Cell: +27 (73) 095 8690
36 Van Reenen Street, Middelburg, 5900
http://www.psg.co.za/branch-office/middelburg-van-reenen-street
[cid:image001.jpg@01D86C27.70A1DCD0]
PSG Wealth Financial Planning is an authorised financial services provider – 728
[cid:image002.jpg@01D86C27.70A1DCD0]
LikeLiked by 1 person
Dankie Sorientjie! 😍
LikeLike
Dankie vir die gawe aanbod. My e-pos is amanda@noto.co.za
LikeLiked by 1 person
Dankie, Amanda. Ek gesels oor die naweek weer met jou via epos.
LikeLike
Sterkte met al die bemarkingsdinge.
LikeLiked by 1 person
Dankie 😏 Op hierdie ouderdom ‘n uitdaging met al die platforms! Maar wel… nuwe uitdagings hou ons jonk!🤩
LikeLiked by 1 person
En net sodra jy die een platvorm onder die knie het, is daar ‘n nuwe een met nuwe reëls.
LikeLiked by 1 person